

Laerskool Gamtoosvallei
ONTMOET DIE PERSONEEL

HOD vanaf junie 2015-06-11, Kom van Walvisbaai, Namibie.

Nasorg en Peuters.

Graad 0, Mal daaroor om met kinders te werk.

Dink en Doen Fase hoof, Graad RR, Netbal O/8 A en B, Kinderontwikkeling studeer te Unisa, Hou van vrolike, vriendelike en eerlike mense, dis waarom sy met kinders werk.

Graad R Juffrou, Rig O/9 netbal af, Honeurs in BaPsych te NMMU, 2012 Nagraadse onderwyssertifikaat voltooi in fonadsie fase te Unisa.

Graad 1, HOD van Junior Fase, Netbal koördineerder, Solosang Kunsfees Konsert, Gematriekuleer te Hoërskool Vredendal, 1973-1975 Wellington Opleidingskollege, Hou baie van tennis, netball, Mal oor “Strictly come dancing”.

Graad 2, Kunsfees, Grondslagfase onderwyser te Noord-Wes Universiteit, Mal oor maandae, mense en goeie maniere.

Graad 3, Netbal O/12, Reklame Skoolkoerant, Mini-krieket afrigter, Voltooi B.ed Grondslagfase by NMMU in 2013.

Graad 4, Tennis, Netbal O/10, Voltooi Nasionale Diploma aan Sportsbestuur 2006 – Nmmu George kampus, Voltooi BTech Bemarking 2008 - Nmmu George kampus, Nagraadse onderwyssertifikaat 2011 Unisa.

Graad 5

Graad 6, Sosiale Wetenskappe Gr4-7, Sporthoof, Studeer tans onderwys te Unisa, Ondersteun die Cheetahs.

Graad 7 klasonderwyser, Bied wiskunde aan, Faktotum van die skool sedert 2006, Sedert 1986 verbonde aan die skool – middelbare skool Patensie.

Afrigter vir O/11 rugby, O/13 krieket, Bied Afrikaans, Engels, EBW en Lo aan, Tans vierdejaar student te Unisa vir intermediere en seniorfase, Lid van DP en Kouga skeidsregtersvereniging, Ondersteun die EP Kings.

Leesafrigter vir Grondslagfase, O/7 Rugby, Help met die bevordering met lees en bied ondersteuning vir leerders wat ekstra hulp nodig het, Studeer tans vir B.ed Intermediêre fase te Unisa, Neem graag deel aan perdesport kompetisies op Provinsiale Vlak.

Rekenaaropleiding van Graad RR tot Graad 7, Nasionale Diploma Modeontwerp te NMMU 2005, Tans derdejaar student vir Nagraadse onderwys te Unisa.

Sekretaresse van die skool. Hou baie daarvan om met mense te werk en was al op 'n sending-uitreik na Mosambiek.