

Laerskool Gamtoosvallei
SKOOLDRAG
SOMERSDRAG – SEUNS
-
Donkerblou Quantex kortbroek
-
Koningsblou gholfhemp met skoolwapen en skoolnaam op sak
-
Kaalvoet of wit en /of donkerblou tekkies
-
Wit skoolkouse
WINTERSDRAG – SEUNS
-
Skoolsweetpak
-
Koningsblou gholfhemp met skoolwapen en naam op sak
-
Donkerblou langmou T-hemp met skool se naam in wit kan bo-oor die gholfhemp aangetrek word – slegs onder die sweetpak baadjie
-
Wit tekkies
-
Wit skoolsokkies
-
Opsioneel : Donkerblou serp met skool se naam op (winter)
-
Opsioneel : Donkerblou mussie met skool se naam op (winter). Moet dit afhaal by die skool.
VOORKOMS HARE : SEUNS
-
Netjies en kort
-
Geen “step” nie
-
Geen haarkleur nie
-
Geen jel nie
SOMERSDRAG: DOGTERS
-
Donkerblou Quantex broekromp
-
Koningsblou Gholfhemp met skoolwapen en skoolnaam op sak.
-
Kaalvoet of wit en/of donkerblou tekkies
-
Wit sokkies wat tot bo die enkel is (geen “hidden socks” nie)
WINTERSDRAG: DOGTERS
-
Skoolsweetpak
-
Koningsblou Gholfhemp met skoolwapen en -naam op sak.
-
Donkerblou langmou T-hemp met skool se naam in wit kan bo-oor die gholfhemp aangetrek word.
-
Wit en/of donkerblou tekkies
-
Wit sokkies wat tot bo die enkel is (geen “hidden socks” nie)
-
Opsioneel: Donkerblou serp met skool se naam op.
-
Opsioneel: Donkerblou “beanie” met skool se naam op.
VOORKOMS: DOGTERS
-
Geen juweliersware behalwe:
-
Horlosies
-
Oorknoppies (ook ronde, goue knoppie)
-
Oorringe 12 mm – eenvoudig, geen versierings.
-
Naels: kort, netjies, geen naelpolitoer.
-
-
Hare:
-
Sodra oor kraag, vasbind.
-
Kort kuif – bokant wenkbroue.
-
Uitermatige kort hare is ontoelaatbaar.
-
Geen jel
-
Geen gekleurde hare
-
Geen “highlights”
-
Linte, rekkies, balletjies, kammetjies ens, donkerblou, swart, bruin of wit.
-
Knippies: Silwer, goud, bruin of donkerblou.
-

