top of page
OUER ONDERWYSERS VERENIGING

Die Ouer Onderwysers Vereniging en bestaan uit ouers van leerders en opvoeders van die skool. 

Die doelstelling van die OOV is tweeledig, nl om 'n gesonde verhouding en bande tussen ouers en onderwysers te bevorder en tweedens om fondse te genereer vir projekte waarvoor die skool geld nodig het.

Dis ook vir ons belangrik om ouers te kry om tot die skool by te dra- nie net finansieel nie, maar ook hul tyd, talente en gawes. Dit baat ons kinders as hul, hul ouers betrokke sien by hul skoollewe – dit maak hulle “deelnemers”.

Die Beheerliggaam van die skool stel elke jaar 'n teikenbedrag vas waarvoor die OOV dan, in samewerking met die ouers, werk. Alle fondse word in die skool se bankrekening inbetaal. Ouers word op hoogte gehou van hoe die fondse aangewend word.

 

OOV 2015 SPAN

Onderwyser: Juffrou Elize Muller

Beheerraadslid: Adi-Mari Schoeman

Voorsitster: Danika Scheepers

 

Gr.1: Lelani de Bruyn, Carol van Rooyen

Gr.2: Anel Ferreira, Leandra Kok

Gr.3: Deleen du Preez, Danika Scheepers

Gr.4: Charmaine Kritzinger, Heidi Muller

Gr.5: Deidre v Jaarsveld, Estelle Kleinhans

Gr.6: Yolande Vermaak, Magda Geisler

Gr.7: Gerdaline Ferreira

 

© 2016 deur Laerskool Gamtoosvallei.

bottom of page