top of page
TOELATINGSVEREISTES

Die Laerskool Gamtoosvallei glo aan:

 

- Christelike-gefundeerde opvoeding.

- Kulturele identiteit.

- ‘n Hoë akademiese standard.

 

Gesag en Dissipline:

 

- Daar sal harmonie bestaan in die opvoedingsgebeure.

 

- Die skoolgemeenskap funksioneer buite die politieke arena.

 

- Onder geen omstandighede mag die skoolgeboue of –terrein ontwrig word deur stakings of oproer deur leerders, hul ouers of iemand aan hulle verwant nie.

- Ouers word verplig om die nasionale identiteitsdokument/ geboortesertifikaat vir vasstellinjg van die leerders se ouderdom met inskrywing van leerders voor te lê.

 

Algemeen:

 

- Sport word hoog aanbeveel en ‘n mediese sertifikaat word vereis vir vrystelling

 

- Leerders moet hulle hou by die reels en regulasies ten opsigte van kleredrag, hare, naels en algemene voorkoms en skoolreëls. 

© 2016 deur Laerskool Gamtoosvallei.

bottom of page