top of page


Laerskool Gamtoosvallei
BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL GAMTOOSVALLEI
Die beheerliggaam bestuur en beheer die Laerskool Gamtoosvallei (hierna vernoem asn “die skool”) as regspersoon in die ooreenstemming met die bepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet nr 84 van 1996) en die Oos-Kaap Skolewet (Wet nr 1 van 1999) en toepaslike regreëls en bepalings, nasionale en provinsiale wetgewing en die bepalings van hierdie Grondwet.
Ons skool se beheerliggaamslede:
- Willie Badenhorst
- Rienette Colesky
- Edward Colling
- O.J Ferreira
- Sharon Grundling
- Liesl le Roux
- Christelle McCabe
- Jean Nel
- Adi-Mari Schoeman
bottom of page